Sunday, July 21, 2013

Vyf dae, vyf verse: Dag 5


Broccoli
© Jaco Jacobs
Pa sê: “Eet al die broccoli op jou bord
as jy groot en sterk wil word!”
Jig! Dié goed moet in die tuin bly.
Ek dink ek sal liewer klein bly!

4 comments:

  1. Ai, Jaco .... ek hou van al vyf! Baie geniet. Die verdwyn-een kan seker 'n gunsteling wees, as ek moet kies.

    ReplyDelete
  2. Oulik, en my kinders sal beslis saamstem. My kinders is mal oor jou boeke Jaco hou asn aan met skryf!

    ReplyDelete
  3. Oulik, en my kinders sal beslis saamstem. My kinders is mal oor jou boeke Jaco hou asn aan met skryf!

    ReplyDelete